Mag ek dan saam met my blog, hierdie nuwe baadjie, hierdie Priesters Kleed aantrek, en mag jy ook geïnspireer word om jou God te gaan ontmoet eerder as om net nog meer oor Hom te leer.

Monday, December 1, 2008

Bid voor jy gaan

Miskien gan jy weg
Miskien gaan jy ver weg van my af.
My hart breek en die tranne wil nie op hou nie
nou net het ek jou gevind
en dan amper verdwyn jy weer,

Ek wil jou help
maar ek kanni
ek wil daar wees
maar jy bly weg

Ek wil he jy moet my vas hou
Se jy is lief vir my
Se jy is trots op my
Se jy issi kwaad vir my.

Miskien gaan jy weg van my af
Bly daar waar jy is, dis beter as regi hi by my,
Moet my ni los ni
want sonder jou is ek nie ek nie

Bid voor jy gaan
Maak seker dis wat my God wil he.
Bid voor jy gaan
my kaalkop, kaal voet klonkie is so baie lief vir jou.

No comments: