Ons Pappa Vader kom maak ons heel, Hy kom
ons versterk.
Ons Moses in die mandjie is nou
op 'n veilige plek.
Hy roep Sy Seuns, staan op my Bruid,
uit tragedie word gebore: Heerlikheid!
Mag ek dan saam met my blog, hierdie nuwe baadjie, hierdie Priesters Kleed aantrek, en mag jy ook geïnspireer word om jou God te gaan ontmoet eerder as om net nog meer oor Hom te leer.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

1 comment:
Die Here het my vertroos deur die profetiese woord waarmee ek die naweek op die Elia 1 kamp bedien is.
Hy het vir my die teks gegee van Moses in die mandjie... My Moses is op 'n veilige plek.
Post a Comment